KENNISAFDELING Natuurwetenskappe: Lewe en lewende dinge In hierdie kennisafdeling sal jy leer van: • lewende en nie-lewende dinge • die strukture van plante en diere • wat plante nodig het om te groei • habitatte van diere • strukture vir diereskuilings. Jy...
More
KENNISAFDELING Natuurwetenskappe: Lewe en lewende dinge In hierdie kennisafdeling sal jy leer van: • lewende en nie-lewende dinge • die strukture van plante en diere • wat plante nodig het om te groei • habitatte van diere • strukture vir diereskuilings. Jy sal leer hoe om: • lewende en nie-lewende dinge te identifiseer, sorteer en vergelyk • boontjiesade te laat ontkiem • gis te laat groei • ’n plant te teken en byskrifte te plaas • ’n dier te teken en byskrifte te plaas 8 Strand1New.indd 8 2013/05/29 11:01:22 AM
Less