Ink3 Larrie Don’t think it, INK it - Mark Victor Hansen Laerskool Tzaneen Primary • Kwartaal 3 • 2017 015 307 3601 www.laerskooltzaneen.com Trots Suid Afrikaans Brons vir Lourens by ATKV finaal Lourens Kriel, ‘n Graad 4 leerder Hy behaal die besonderse...
More
Ink3 Larrie Don’t think it, INK it - Mark Victor Hansen Laerskool Tzaneen Primary • Kwartaal 3 • 2017 015 307 3601 www.laerskooltzaneen.com Trots Suid Afrikaans Brons vir Lourens by ATKV finaal Lourens Kriel, ‘n Graad 4 leerder Hy behaal die besonderse prestasie van van Laerskool Tzaneen het ‘n derde plek in die ouderdomsgroep op Donderdag, 10 Augustus vir Gr4 – 5. Lourens die Larries en die deelgeneem aan die ATKV gemeenskap is sommer baie trots op jou! Redenaars Finaal. • Blaai na bl 4 vir sy wentoespraak. Twee Larries na Radikaal finaal Wonderland! Anrich van Wyngaardt en Sumari Vorster het deurgedring na die finale rondte van die Revue2017 Radikale Redenaars wat op 14 Oktober in Pretoria plaasgevind het. Sumari het ‘n derde plek gekry en Anrich ‘n sewende plek.
Less