FRUIT FLY New ways of brand interaction Malieveld vier 21ste bestaansjaar PACKAGING VLU Danger of new invader p 3 p 4 bl. 5 Friday April 8, 2016 Piesangbedryf moet lig loop vir Panama-siekte Stefan de Villiers Indien alle piesangkwekers in Suid-Afrika nie...
More
FRUIT FLY New ways of brand interaction Malieveld vier 21ste bestaansjaar PACKAGING VLU Danger of new invader p 3 p 4 bl. 5 Friday April 8, 2016 Piesangbedryf moet lig loop vir Panama-siekte Stefan de Villiers Indien alle piesangkwekers in Suid-Afrika nie gesamentlik inkoop in die beheermaatreëls op plase nie, kan Panama-siekte, of sy dodelike boetie die Tropies Ras 4-swam (TR4), groot gevare vir die piesangbedryf in die land inhou. Een van die hoofonderwerpe in onlagse nuus, die TR4 het piesangprodusente van SA en Mosambiek bekommerd oor die beduidende effek wat dit op die bedryf kan hê. Prof. Altus Viljoen, plantkundige aan die Universiteit van Stellenbosch, sê dat hoewel TR4 uiters aggressief is, dit slegs in die noorde van Mosambiek voorkom, en dat die twee plase wat wel geaffekteer word, geen piesangs na SA uitvoer nie. “Geeneen van die plase in die suide van Mosambiek word deur Panama-siekte of TR4 geaffekteer nie,” sê hy. Hy voeg by dat daar geen wetenskaplike bewyse is van TR4,
Less