AH Marais Seuns (Edms.) Bpk. ’n handelaar in bou materiaal en hardeware in die Boland en Overberg het by ons Swellendam tak ‘n vakature vir: Administratiewe beampte Vereistes • Matriek sertifikaat • Skoon kriminele rekord • Praktiese ondervinding van...
More
AH Marais Seuns (Edms.) Bpk. ’n handelaar in bou materiaal en hardeware in die Boland en Overberg het by ons Swellendam tak ‘n vakature vir: Administratiewe beampte Vereistes • Matriek sertifikaat • Skoon kriminele rekord • Praktiese ondervinding van Pastel, Excel en MS Word • Moet oor sterk analitiese vermoëns beskik • Werkbare kennis van krediteure en debiteure • Goeie kommunikasievaardighede • Stiptelikheid en deeglikheid is onontbeerlik vir hierdie posisie • Moet goed in spanverband kan funksioneer Take sal onder andere insluit, • Verkryging en analisering van sekere verslae • Ondersoek negatiewe verslae en rapportering aan bestuur • Hantering van kleinkas en bank • Algemene kantoor administrasie Geskikte kandidate moet ook bereid wees om op Saterdae en openbare vakansie dae te werk. Die Maatskappy bied markverwante salaris en voordele. Slegs kandidate wat aan bovermelde vereistes voldoen kan u gedetailleerde CV met kontakbare verwysings stuur na: AH Marais Seuns, Posbus 17, Robert
Less