New NSRI Tel 044 690 7156 Tuesday 9 October, 2018 ‘Ubuntu’ in intake 3 Groot Brak 3 Die deelnemende sokkerspanne voor die aanvang van die wedstryde. Sokker ‘n feeshoogtepunt Christo Vermaak Vrydag, 12 Oktober (basketbal) en Saterdag 13 Oktober (basketbal en...
More
New NSRI Tel 044 690 7156 Tuesday 9 October, 2018 ‘Ubuntu’ in intake 3 Groot Brak 3 Die deelnemende sokkerspanne voor die aanvang van die wedstryde. Sokker ‘n feeshoogtepunt Christo Vermaak Vrydag, 12 Oktober (basketbal) en Saterdag 13 Oktober (basketbal en branderplankry) op die feesprogram. Met die Mosselbaai Sport- en Rekreasiefees Feesgangers moet ook nie Saterdag se wat die komende naweek ten einde loop, is bokstoernooi by Imekhaya Primêre Skool sokker hierdie week die groot trekpleister. misloop nie. Sporthoogtepunte, binnenshuis en Fietsry buitenshuis, het weer eens die afgelope Die gewilde, maar uiters uitmergelende Cape naweek vir groot vermaak gesorg. Duisende Pioneer Trek se wegtrek op 16 Oktober sal dan feesgangers en sportlui het byeenkomste van ook die einde van vanjaar se sportfees wees. die 14 sportkodes geniet. Hierdie groot geleentheid vind by Milkwood Onder die hoogtepunte was die PetroSA Primêre Skool plaas en aktiwiteite sal in en Marathon en die Mayoral Cup Rugby
Less