Klein Karoo Agri (Edms) Bpk adverteer hiermee die volgende posisie vir die geskikte kandidaat om aan te sluit by ons dinamiese span te Oudtshoorn. ADMIN ASSISTENT - VULSTASIE PLIGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE • Administrasie t.o.v. voorraad en debiteure •...
More
Klein Karoo Agri (Edms) Bpk adverteer hiermee die volgende posisie vir die geskikte kandidaat om aan te sluit by ons dinamiese span te Oudtshoorn. ADMIN ASSISTENT - VULSTASIE PLIGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE • Administrasie t.o.v. voorraad en debiteure • Hantering van kleinkas • Kontant en brandstof rekonsiliasies • Voorraadbeheer, insluitend opnames en bestellings • Hantering van eise • Toesien dat die korrekte admin prosedures gevolg word • Telefoon navrae • Adhoc pligte soos deur bestuur gekommunikeer VEREISTES • Graad 12 of gelykwaardige kwalifikasie • Bewese ervaring in ‘n soortgelyke pos • Rekenkundig sterk • Rekenaarvaardig, met kennis van Microsoft Word en Excel • Energiek, goeie gesondheid, hardwerkend en bereid om na-ure te werk _________________________________________________________________________ Indien u aan bogenoemde vereistes voldoen en belangstel om in aanmerking te kom vir hierdie pos, kan u ’n volledige CV met ‘n dekbrief, ‘n kopie van u ID, bestuurslisensie, geserti
Less