Tel 044 690 7156 Tuesday 28 February, 2017 Fragrance Fest in beeld Tersia Marais Die derde Fragrance Fest het die afgelope naweek suksesvol plaasgevind. Die fees betrek inwoners van verskeie plase en besighede buite Groot- Brakrivier asook die inwoners van...
More
Tel 044 690 7156 Tuesday 28 February, 2017 Fragrance Fest in beeld Tersia Marais Die derde Fragrance Fest het die afgelope naweek suksesvol plaasgevind. Die fees betrek inwoners van verskeie plase en besighede buite Groot- Brakrivier asook die inwoners van Friemersheim. Proteas, boerseep, heerlike vars gebak, tuisgemaakte gemmerbier en die pragtige natuurskoon van die area is goed ondersteun deur besoekers van oor die Suid-Kaap. Een van die hoogtepunte was die tweede familiesaamtrek van die Volkwyn-familie wat by die Kraal plaasgevind het. Lees meer in Vrydag se Mossel Bay Advertiser. Misdadigers se skuilplek uitgewis 3 et ol van vars rbier an as die die aal ssel GO109256_LC1
Less