Tel 044 690 7156 Tuesday 28 March, 2017 Begunstigdes moes aanvanklik naarstig met hul meubels skuiling soek terwyl ‘n sagte bui reën neergesif het voordat hulle uiteindelik toegelaat is om hul nuwe wonings te betrek. Sonskynvalleiers maak stem dik Nickey le...
Leggi di più
Tel 044 690 7156 Tuesday 28 March, 2017 Begunstigdes moes aanvanklik naarstig met hul meubels skuiling soek terwyl ‘n sagte bui reën neergesif het voordat hulle uiteindelik toegelaat is om hul nuwe wonings te betrek. Sonskynvalleiers maak stem dik Nickey le Roux Gemoedere het op Vrydagoggend, 24 Maart hoog geloop toe 'n groepie inwoners van Sonskynvallei teen die hervestiging van Powertown-inwoners in húl buurt beswaar gemaak het. Die beswaarmakers het die enigste toegang na die area waar nuwe huise onlangs opgerig is, versper en het verhoed dat voertuie wat meubels vervoer die huise bereik. 'n Gemeenskapsleier, Isaac Meintjies, het aan die Mossel Bay Home Ads News gesê die gemeenskap is deur die vorige burgemeester, raadsdame Marie Ferreira, die versekering gegee dat Sonskynvallei se mense ook by die behuisingsprojek sal baat. "Daar is met ons onderhandel en ons is belowe dat 154 huise hier gebou gaan word. Die mense van Sonskynvallei is belowe dat die huise nie net aan die mense van
Leggi meno