Millenium Park Aftreeoord / Retirement Village Privaatsak / Private Bag X607 Tel: (044) 272 5867 120 Noordstraat / North Street Versorg / Frail Care: (044) 272 5119 OUDTSHOORN Faks / Fax: (044) 279 2905 6625 Epos: info@millparkaftreeoord.co.za Web:...
More
Millenium Park Aftreeoord / Retirement Village Privaatsak / Private Bag X607 Tel: (044) 272 5867 120 Noordstraat / North Street Versorg / Frail Care: (044) 272 5119 OUDTSHOORN Faks / Fax: (044) 279 2905 6625 Epos: info@millparkaftreeoord.co.za Web: www.milleniumpark.co.za Rotariër geïnisieerde projek “ ‘n Tyd van Vrede en Vreugde” / “A Time of Peace and Happiness” Millenium Park beskik tans oor ‘n betrekking vir ‘n Geregistreerde Verpleegkundige- Verpleegkundige afdelingshoof Vereistes vir hierdie posisie 1. SANC geregistreer 2. Kennis en ervaring van Alzheimers en demensie sorg sal ‘n aanbeveling wees 3. Bewese werkservaring in Geriatriese Sorg 4. Geldige rybewys 5. Rekenaargeletterd 6. Moet bereid wees om skofte te werk Posisie Opsomming & Uiteengesit pligte Die aangestelde Geregistreerde Verpleegkundige sal as deel van die sorg span sal onder andere verantwoordelik wees vir: 1. Die voortgesette holistiese assessering van inwoners, insluitend fisiese, gees- telike en sosiale welstand
Less