Oudtshoorn Courant is gratis aan lesers beskikbaar. ‘n Totaal van 4 000 koerante word nou elke Donderdag versprei, wat sal verseker dat selfs meer inwoners toegang het tot plaaslike nuus en alles wat in ons gemeenskappe gebeur.
Ons verspreidingsarea...
More
Oudtshoorn Courant is gratis aan lesers beskikbaar. ‘n Totaal van 4 000 koerante word nou elke Donderdag versprei, wat sal verseker dat selfs meer inwoners toegang het tot plaaslike nuus en alles wat in ons gemeenskappe gebeur.
Ons verspreidingsarea sluit in Oudtshoorn, Calitzdorp, Ladismith, De Rust, Prins Albert, Beaufort-Wes, Noll, Uniondale, Mosselbaai, Danabaai, Herold, Waboomskraal en George.
Less