Thursday 2 December 2021 GEORGE HERALD 23 TRANSAND 50 Jaar Mnr. Charles Robertson (Sr) het ‘n voorliefde ge- het Transand die 2de en 3de fase van Uitbrei- had vir die mense van sy omgewing. Hy het jong ding 12 suksesvol voltooi, vandag bekend as boere...
More
Thursday 2 December 2021 GEORGE HERALD 23 TRANSAND 50 Jaar Mnr. Charles Robertson (Sr) het ‘n voorliefde ge- het Transand die 2de en 3de fase van Uitbrei- had vir die mense van sy omgewing. Hy het jong ding 12 suksesvol voltooi, vandag bekend as boere betrek om Transand saam met hom te Heiderand. begin. Só het van die bekende figure in die Gedurende 1985 en 1986 het die 2de geslag distrik, naamlik Jan Badenhorst, Kleintjie Robertsons by Transand aangesluit. Oosthuizen, Philie Muller en Jackson Die maatskappy is gediversifiseer Oosthuizen almal hul bydrae Die in verskillende afdelings naamlik gelewer om ‘n goeie grondslag maatskappy vervaardiging, konstruksie en te lê. vervoer. Daar is verskillende Deur die jare was Transand (Pty) Ltd is infrastruktuurprojekte vir Transand dan ook gestig gedurende 1971 verskillende munisi- suksesvol om beton- paliteite voltooi soos sand en klip van hoog- met die registrasie nr reservoirs, watersuiwering- staande gehalte te vervaar- 1971/001389/07. swerk
Less