Klein Karoo Agri (Edms) Bpk adverteer hiermee ‘n nuwe pos by die MICA-afdeling van ons handelstak te Oudtshoorn. VLOERBESTUURDER : OUDTSHOORN PLIGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE • Kliëntediens en dienslewering in alle fasette van ‘n handelsbesigheid • Die...
More
Klein Karoo Agri (Edms) Bpk adverteer hiermee ‘n nuwe pos by die MICA-afdeling van ons handelstak te Oudtshoorn. VLOERBESTUURDER : OUDTSHOORN PLIGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE • Kliëntediens en dienslewering in alle fasette van ‘n handelsbesigheid • Die uitbreiding/ ontwikkeling van besigheid op ‘n innoverende manier • Wye verskeidenheid bemarkingsaksies, insluitend advertensies en promosies • Skep van ‘n aangename inkopie-ervaring • Bestellings in samewerking met ander personeel • Die uitbreiding en handhawing van goeie produsente-en kliënteverhoudinge • Die totale voorraadbeheer funksie • Bestuur van vloerbemarkers en ander personeel in die MICA-afdeling • Verbandhoudende administratiewe funksies • Rakversorging VEREISTES • Graad 12 of gelykwaardige kwalifikasie • 3 jaar bewese bestuursondervinding en personeelbestuur • Ervaring in handelsomgewing • Goeie administratiewe vaardighede • Rekenaarvaardig • Geldige rybewys • Energiek, goeie gesondheid, hardwerkend en bereid om na-ure te werk
Less