UITNODIGING VIR KWOTASIES SLUITINGSDATUM: 07 AUGUSTUS 2026 OM 12H00 KWOTASIES VIR BOUPLAN-EVALUERINGSDIENSTE VIR MONTE CHRISTO EKO LANDGOED HUISEIENAARSVERENIGING ‘n Uitnodiging word hiermee aan voornemende Suid-Afrikaanse Raad vir die Argiteksberoep...
More
UITNODIGING VIR KWOTASIES SLUITINGSDATUM: 07 AUGUSTUS 2026 OM 12H00 KWOTASIES VIR BOUPLAN-EVALUERINGSDIENSTE VIR MONTE CHRISTO EKO LANDGOED HUISEIENAARSVERENIGING ‘n Uitnodiging word hiermee aan voornemende Suid-Afrikaanse Raad vir die Argiteksberoep (SACAP) geregistreerde Argitekte en Argitekstegnoloë gerig vir die lewering van bostaande dienste wat uit verskillende aspekte bestaan. Kontrakte vir die lewering van sodanige dienste sal geld vir ‘n periode van 1 (een) jaar en sal strek vanaf 01/09/2026 tot en met 31/08/2027. Kwotasies sal geldig wees vir 30 (dertig) dae na die sluitingsdatum van indiening. Navrae kan gerig word aan: Franzelle Liebenberg, OR23749573_ML Status Mark Telefoon: 044 691 3054 E-pos: status10@status-mark.co.za. Volledig voltooide kwotasiedokumente moet in ‘n verseëlde koevert met ‘n duidelike aanduiding van “Kwotasie vir bouplan-evaluringsdienste vir Monte Christo Eko Landgoed HEV” daarop vir aandag Franzelle Liebenberg voor die sluitingsdatum en –tyd by Status-
Less