DLK VERVOER, LADISMITH VAKANTE POS Assistent Logistieke Bestuurder Doel van die Pos: Om die Logistieke Bestuurder te ondersteun met die daaglikse koördinering en administrasie van logistieke bedrywighede en te help verseker dat aflewerings en vlootbedry-...
More
DLK VERVOER, LADISMITH VAKANTE POS Assistent Logistieke Bestuurder Doel van die Pos: Om die Logistieke Bestuurder te ondersteun met die daaglikse koördinering en administrasie van logistieke bedrywighede en te help verseker dat aflewerings en vlootbedry- wighede glad verloop en koste effektief is. Hoof Verantwoordelikhede: • Assisteer met roetebeplanning en voertuig- skedulering. • Kommunikasie met bestuurders rakende laai- en afleweringsinstruksies. • Drywers kan bestuur. Opdragte kan afgee en kontrolleer. • Monitering van voertuigbewegings en afle- werings. • Hulp met dringende aflewerings en probleem- oplossing. • Verwerking en kontrole van POD’s, vragnotas en dokumentasie. • Opdatering van logistieke rekords en stelsels. • Opteken van detail rondom vragte gery, vir doeleindes van fakturering van vragte. • Hulp met brandstof- en kilometerbeheer. • Opvolg van voertuig dienste en herstelwerk. • Kontrole oor toerusting en verpakking. Minimum Vereistes: • Graad 12. • Minimum 2 jaar erva
Less