Tel: 044 874 2424 South Cape & Karoo VEEBOERE PLAAGBEHEER OPLEIDING Veediefstal vanuit die tronk Insekskerpskutters in die tuin Diploma in Veeproduksie 2 2 3 3 8 8 Friday November 6, 2015 Tisha Steyn Klein Karoo Saadproduksie 35 jaar in bedryf Jannie...
More
Tel: 044 874 2424 South Cape & Karoo VEEBOERE PLAAGBEHEER OPLEIDING Veediefstal vanuit die tronk Insekskerpskutters in die tuin Diploma in Veeproduksie 2 2 3 3 8 8 Friday November 6, 2015 Tisha Steyn Klein Karoo Saadproduksie 35 jaar in bedryf Jannie Lategan in ‘n New Bunching-uieland op sy plaas in Lategansvlei. Foto’s: Tisha Steyn OUDTSHOORN - Klein Karoo Saad is in 1945 geskep om groentesaadproduksie te bevorder. “Die afgelope 35 jaar is ons spesialiste in die produksie en handel van saad,” het David Malan, uitvoerende bestuurder van Klein Karoo Saadproduksie onlangs tydens ‘n glansgeleentheid ter herdenking van die mylpaal gesê. “Sonder julle produksie sal ons nie ‘n besigheid hê nie,”het Malan vir die sowat 250 produsente en hul metgeselle tydens die geleentheid by Surval Boutique Olive Estate gesê. Klein Karoo Saad is in 1945 gevestig en Emily Wannenburg word allerweë as die pionier van saadproduksie beskou. Vandag nog boer haar klein- en agterkleinkinders op die plaas Rooirivier
Less