VERHURING EN VERVREEMDING VAN MUNISIPALE EIENDOM Kennis geskied hiermee ingevolge die voorskrifte van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No. 56 van 2003), saamgelees met die Munisipale Bate Oordrag Regulasies, 2008 (R...
More
VERHURING EN VERVREEMDING VAN MUNISIPALE EIENDOM Kennis geskied hiermee ingevolge die voorskrifte van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No. 56 van 2003), saamgelees met die Munisipale Bate Oordrag Regulasies, 2008 (R 878 van 2008), sowel as die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet No. 32 van 2000), dat die munisipaliteit van voorneme is om die onderstaande munisipale eiendomme aan die volgende persoon / instansie te verhuur of te verkoop: VERHURING EIENDOMSBE- HUURBEDRAG (BTW HUUR- AANSOEKER DOEL SKRYWING UITGESLUIT) TERMYN Die voorgestelde huurbedrag vir die tydperk Die hernuwing 01 Augustus 2026 tot 30 van die bestaande ‘n Gedeelte Junie 2027, beloop die Hessequa huurooreenkoms (ongeveer 293 bedrag van R 2020.33 en 9 jaar en 11 Abattoir om die verhuurde vk.m) van Erf vir die tydperk 01 Julie maande. eiendom as 2015, Riversdal. 2027 tot 30 Junie 2028, parkeerspasie aan die bedrag van R 2380.31, te wend. waarna dit jaarliks op
Less