PUBLIEKE DEELNAME: VERHURING EN VERVREEMDING VAN MUNISIPALE EIENDOM Kennis geskied hiermee ingevolge die voorskrifte van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No. 56 van 2003), saamgelees met die Munisipale Bate Oordrag...
More
PUBLIEKE DEELNAME: VERHURING EN VERVREEMDING VAN MUNISIPALE EIENDOM Kennis geskied hiermee ingevolge die voorskrifte van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No. 56 van 2003), saamgelees met die Munisipale Bate Oordrag Regulasies, 2008 (R 878 van 2008), sowel as die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet No. 32 van 2000), dat die munisipaliteit ‘n aansoek van Sentraal-Suid Koöperasie Bpk (SSK) ontvang het vir die huur van munisipale eiendom. Die besonderhede van die aansoek is soos volg: VERHURING VAN MUNISIPALE EIENDOM EIENDOMSBESKRYWING DOEL HUURBEDRAG ‘n Gedeelte (Ongeveer Hessequa Munisipaliteit oorweeg ‘n aansoek van SSK vir die huur van ongeveer Die eiendom sal teen 20.6 hektaar) van Erf 1410, 20.6 hektaar munisipale grond in Heidelberg vir die berging van graan in silosakke. ‘n markverwante Heidelberg. Die voorgestelde huurtermyn is sewe (7) jaar. Die voorgestelde gebruik sal die huurbedrag verhuur bestaande graanopbergingska
Less