12 OUDTSHOORN COURANT | GRAAFF-REINET ADVERTISER Vrydag 27 Augustus, 2021 ‘n Gedeelte van die Queen’s Behalwe vir die hoofgedeelte Mall se parkeerarea gesien van die Queen’s Mall wat vanaf die tweede deel van tans uitgebrei word, het die die sentrum. tweede...
More
12 OUDTSHOORN COURANT | GRAAFF-REINET ADVERTISER Vrydag 27 Augustus, 2021 ‘n Gedeelte van die Queen’s Behalwe vir die hoofgedeelte Mall se parkeerarea gesien van die Queen’s Mall wat vanaf die tweede deel van tans uitgebrei word, het die die sentrum. tweede aanliggende gedeelte ook verskeie winkels en diensverskaffers asook addisionele parkering. P L VE QUEEN’S MALL OUDTSHOORN H O S GO! EXPLORE A GEM TODAY! -33.59108894114324, 22.200747515838525 SUPER & SWARTBERG OR216433_PM Al jou inkopiebehoeftes op een plek CARWASH Business Hours: Of jy kruideniersware, medisyne, klere, vars produkte, geskenke, finansiële Mon - Fri: 08:00 - 17:00 dienste of iets te ete soek, hoef jy nie die dorp plat te ry nie. Hou eenvoudig Sat: 08:00 - 13:00 by die Queen's Mall in Voortrekkerweg stil en jy is binne stapafstand van Sundays: Closed omtrent elke diens wat jy benodig. En, as jy langer kuier as wat jy beplan het, is daar ook genoeg plekke om vir koffie en verversings aan te sit. Behalwe vir Queens Mall
Less