Thursday 24 April 2025 GEORGE HERALD 15 25 april - 3 may 2025 Oud of jonk, daar’s More Fun More Family More ENTRANCE FEE Hulle noem hom nie verniet die Garden Age 6 - 15 Route Family Experience nie - daar is R40 per day waarlik iets vir elkeen in die gesin....
More
Thursday 24 April 2025 GEORGE HERALD 15 25 april - 3 may 2025 Oud of jonk, daar’s More Fun More Family More ENTRANCE FEE Hulle noem hom nie verniet die Garden Age 6 - 15 Route Family Experience nie - daar is R40 per day waarlik iets vir elkeen in die gesin. R100 per weekend iets vir jou Daar is byna geen limiete aan die Kids Zone Age 16 - 64 nie - noem dit en dis daar. Van gesigverf en R100 per day minivierwielritte tot muurkuns, perdry en R350 per weekend meer leer oor die brandweer. Vir die volwassenes is daar ’n vasvra- Age 65+ geleentheid, mét prysgeld natuurlik, R70 per day werksessies, ’n fliekaand en soveel meer. Moet ook nie van die karaoke vergeet nie, R150 per weekend hoor. En hou ook in gedagte, net omdat dit lýk of dit vir kinders is, beteken dit nie jy kan nie deelneem nie! Maak ’n bietjie daardie klein dogtertjie of seuntjie binne jou wakker. Werksessies, skoonheid en meer Skoonheid maak ook by die Garden Route Family Experience saak. Willa Krause gaan saam by dié fees ku
Less