OR22195046_VC Admin pos beskikbaar Ons is opsoek na ‘n person met sterk admin/ finansieële agtergrond. Moet onder druk kan werk. Die ideale kandidaat moet vaardig wees in: • Pastel • Debiteure & Krediteure • Kasboek • Bank rekonsiliasie • Joernale,...
More
OR22195046_VC Admin pos beskikbaar Ons is opsoek na ‘n person met sterk admin/ finansieële agtergrond. Moet onder druk kan werk. Die ideale kandidaat moet vaardig wees in: • Pastel • Debiteure & Krediteure • Kasboek • Bank rekonsiliasie • Joernale, Uitklarings • Kennis van skemas ‘n voordeel • Goeie mense verhouding en problem oplossing • Kennis van salarisse, UIF en CSOS • Kennis van optel finansieële state • Rekenaarvaardig. Ontvangs algemene admin • Begin so gou moontlik Volledige CV met bewys van kwalifikasies moet aangeheg wees. Stuur na george.krause@harcourts.co.za Aansoek sluit op Maandag, 26 September 2022 Indien u niks hoor teen die 28ste September 2022 was u aansoek onsuksesvol
Less