Tel: 044 874 2424
South Cape & Karoo
PROTOKOL KRUISPAD VERKEER
Geteken,
wat nou?
Maak ‘n
vers groot
Wat sê die
wet?
pg2 pg7 pg8
Friday June 7, 2013
Agri Klein KarooAgri Klein Karoo
presteer weerpresteer weer
Hannes Toua (34), vrugteboer van Ladismith, is...
More
Tel: 044 874 2424
South Cape & Karoo
PROTOKOL KRUISPAD VERKEER
Geteken,
wat nou?
Maak ‘n
vers groot
Wat sê die
wet?
pg2 pg7 pg8
Friday June 7, 2013
Agri Klein KarooAgri Klein Karoo
presteer weerpresteer weer
Hannes Toua (34), vrugteboer van Ladismith, is pas aangewys as Agri Wes-Kaap
en Santam landbou se Jongboer van die
Jaar.
Hy is op 29 Junie tydens Agri Wes Kaap
em Santam Landbou se Jongboer Kongres
aangewys as vanjaar se Jongboer.
Hiermee
sit hy die sterk wen-tradisie van die Klein
Karoo voort: Dié distrikslandbouvereniging het vyf jaar in ‘n ry die toekenning vir
die beste in die Wes-Kaap verower, en die
afgelope twee jaar die Plaaswerker van die
Jaar en die naaswenner van die kompetisie
opgelewer.
Toua, voorsitter van Agri Ladismith en
lid van Agri Klein Karoo se dagbestuur, is
bestuurder en aandeelhouer van Cerasus
Boerdery in die skilderagtige Hoeko-vallei buite Ladismith.
Hier boer hy pruime,
appelkose, perskes en granate vir die uitvoermark.
“Die werklikheid het nog nie
Less