AUGUSTUS 2016 AUGUSTUS 2016 Of dit broodbome, sitrus, kaktusse, “monster-tamaties” of Impala-lelies is, oom Roelof van Wyk en sy vrou Ulza van Elandskraal net buite Mooinooi het hier op hul plaas in die voetheuwels van die Magaliesberg oor dekades heen met...
Más
AUGUSTUS 2016 AUGUSTUS 2016 Of dit broodbome, sitrus, kaktusse, “monster-tamaties” of Impala-lelies is, oom Roelof van Wyk en sy vrou Ulza van Elandskraal net buite Mooinooi het hier op hul plaas in die voetheuwels van die Magaliesberg oor dekades heen met ‘n groot verskeidenheid gewasse en kultivars geboer maar veral uit bogenoemde groot plesier geput. In die egpaar se pioniersjare op die plaas, is daar ook met papajas, katoen, mielies, grondboontjies en beeste geboer. Amoré van der Westhuizen staan hier by ‘n Encephalartos Eugene maraisii – een van talle besondere broodboomsoorte op oom Roelof se plaas wat vandag “groot geld” werd is. Lees dwarsdeur hierdie uitgawe meer oor hierdie unieke boerdery. Só boer en speel oom Roelof op Elandskraal!
Menos