SEPTEMBER 2014
MARKTE
PLUIMVEE
REEKS
SEPTEMBER 2014
MARKTE
PLUIMVEE
BLOEMFONTEIN – Willie Ludik, SuidAfrika se eerste ploegkampioen, het al
reeds op 27 Augustus vanaf Suid-Afrika
na Frankryk verreis om tydens die Wêreldploegkampioenskappe die land...
More
SEPTEMBER 2014
MARKTE
PLUIMVEE
REEKS
SEPTEMBER 2014
MARKTE
PLUIMVEE
BLOEMFONTEIN – Willie Ludik, SuidAfrika se eerste ploegkampioen, het al
reeds op 27 Augustus vanaf Suid-Afrika
na Frankryk verreis om tydens die Wêreldploegkampioenskappe die land se naam hoog te
gaan hou.
Ludik, ‘n Vrystaatse boer wat 130km buite
Bloemfontein in die Rouxville rigting boer, het
tydens NAMPO 2013 aan die eerste amptelike
Ploegkompetisie deelgeneem. Die kompetisie
is vir die eerste keer in die land deur die SuidAfrikaanse Ploeg Organisasie (SAPO) geloods.
Die skaapboer van Rouxville het
uitstekend presteer. Hy het met die trofee
weggeloop en het ook die titel as die eerste
Suid-Afrikaanse Ploegkampioen verwerf.
Nou sal hy die hele land tydens die 61ste
Wêreld-ploegkampioenskappe, wat vanaf
5 tot 6 September in die dorpie Saint Jean
d’Illac, Bordeaux, Frankryk, plaasvind,
verteenwoordig.
Saam met Ludik is die Suid-Afrikaanse
span wat bestaan uit Dave England (Afrigter),
Susan du
Less