DESEMBER 2013
INDRINGERPLANTE
ABSA
marktendense
September 2013
p8
p4 p12
Gewone
lantana,
gomdagga
Droogtetoestande in Noordwes ‘n krisis - diere
vrek op groot skaal - feitlik te laat vir saaiboere...
Waldie Volschenk
RUSTENBURG - ‘n Grasgroen...
More
DESEMBER 2013
INDRINGERPLANTE
ABSA
marktendense
September 2013
p8
p4 p12
Gewone
lantana,
gomdagga
Droogtetoestande in Noordwes ‘n krisis - diere
vrek op groot skaal - feitlik te laat vir saaiboere...
Waldie Volschenk
RUSTENBURG - ‘n Grasgroen Rustenburg
wat oënskynlik volop weiding vir veeboere kon
bied, is bitterlik ver van die ware toedrag van
sake in die grootste gedeeltes van die Noordwes-provinsie. Sê het boere en landbouleiers
met wie ons vroeër vandeesweek gesels het,
aan die Herald vertel. In sentrale gebiede van
die provinsie lyk landerye en weidvelde eerder
na ‘n semi-woestyn as prima-landbougrond”,
het ‘n Lichtenburgse boer Dinsdag vertel. “Op
baie plekkie lyk my grond en buurplase eerder
na van die droë gebiede in Namibië en/of die
Kalahari - daar is nie ‘n krieseltjie gras nie en
die bome is verskroei”
Tonele van dooie diere wat sommer so
langs die hoofpad lê, is glad nie meer ‘n rare
gesig nie. Die werklikheid op sommige plase is
egter veel er
Less