4 May 2012
Boere vind ‘n
vennoot in
munisipaliteit
DISTRIK
bl2
John Williams
spog met sy
Dorpers
MENSE
bl3
Vigorous fresh
produce takes
centre stage
CONFERENCE
pg8
Volksvreemde vrug is goudTracy Holmwood
Net drie Suid-Afrikaanse boere
durf...
More
4 May 2012
Boere vind ‘n
vennoot in
munisipaliteit
DISTRIK
bl2
John Williams
spog met sy
Dorpers
MENSE
bl3
Vigorous fresh
produce takes
centre stage
CONFERENCE
pg8
Volksvreemde vrug is goudTracy Holmwood
Net drie Suid-Afrikaanse boere
durf tot dusver die kweek van
draakvrug - of Pitaya - aan.
Hierdie volksvreemde en
eienaardige "Dragon Fruit", soos
dit ook genoem word, "groei goed
in ons tropiese toestande," en ja,
meen Renier Malan van Malan
Eiendomme, "die vooruitsigte van
die draakvrugboerdery lyk
finansieël uitstekend.
"
Tans verbou Renier een hektaar
op sy plaas in die Moeketsivallei.
Dié plante het hy vier jaar
gelede as geskenk gekry by n
Japanese boer wat tou opgegooi
het in die republiek en vort is.
"Ek het glad nie die plante
geken nie en het n toetslopie
gedoen," sê Renier.
Volgens Wikipedia kan een
hektaar tot 30 ton vrugte lewer, en
Renier beaam dit.
Hy sê met genoeg bemesting is
dit moontlik om 30 ton per
hektaar te o
Less