7 December 2012
Boerbokboere
leer meer oor
hul bedryf
TEEL
bl2
Population of
wasps should
now drop
PEST CONTROL
pg9
Jongboer van
die jaar weer
van Limpopo
KOMPETISIE
bl12
Newspaper printed by NMG Printers.
Boere beplan vir 2013Riana...
More
7 December 2012
Boerbokboere
leer meer oor
hul bedryf
TEEL
bl2
Population of
wasps should
now drop
PEST CONTROL
pg9
Jongboer van
die jaar weer
van Limpopo
KOMPETISIE
bl12
Newspaper printed by NMG Printers.
Boere beplan vir 2013Riana Joubert
Sitrusboere in Polokwane het
Vrydag by The Farmyard inligting
gekry oor hoe om vir volgende
jaar te beplan.
Sprekers het ingesluit Theo de
Jager, wie gepraat het oor die
voortbestaan van die boer in SuidAfrika.
Hy het gepraat oor hoe
winsgewendheid beïnvloed word
deur petrolpryse, salarisse en die
koste van vervoer van die
produkte.
Hy het uitgebrei oor die konsep
van die gewillige verkoper en die
belangrikheid van mineraleregte
op n stuk grond.
"Onder die belangrikste faktore
vir die vooruitgang van boere is
die uitdagings in
grondhervorming en transformasie
en hoe dit inpas by die volharding
van winsgewende boerdery," het
hy gesê.
Een van die belangrike dele van
die voortbestaan van die bedryf
Less