5 December 2014 Kersboodskappe Landbou sektor sê dankie bl.2 GFNC Results for Limpopo farmers p.4 Sustenance farming Rudzani believes in urban farm p.7 Jongboer onder Top 3 Elana Greyling “’n Oom het my vertel Die Here weet wanneer die windpompe moet...
More
5 December 2014 Kersboodskappe Landbou sektor sê dankie bl.2 GFNC Results for Limpopo farmers p.4 Sustenance farming Rudzani believes in urban farm p.7 Jongboer onder Top 3 Elana Greyling “’n Oom het my vertel Die Here weet wanneer die windpompe moet draai,” vertel Stoffel Joubert, een van TLU SA-Noordstreek se drie jongboer van die jaar-finaliste. Hierdie woorde is ‘n baie goeie opsomming van hierdie dinamiese jong man se uitkyk op die lewe. Stoffel het onder die eerste drie jongboere geëindig op nasionale vlak in die TLU SA se Jongboerkompetisie. Stoffel glo die resep vir sukses is geloof, beplanning en geduld. “Wanneer ‘n mens met bome boer, leer jy geduld,” verduidelik hy. Stoffel het ses jaar gelede die geleentheid gekry om saam met sy oom, die bekende Dries Joubert, in vennootskap te tree. “Na skool het ek vir drie jaar in die omgewing gewerk op ‘n plaas met palms en broodbome. Daarna het ek en ‘n vriend die vreemde gaan aanpak en ek het vir sewe jaar in Engeland enigiets en bykan
Less