Sentraal
ONTWIKKELING
Damprojek
vir die
Vrystaat
Markpryse
deur
ABSA
Save the
Rhino
bird
bl.
2 bl.
4 pg.
12
FINANSIES ECOLOGYLING
k
.
2
se
bl.
4
S
2
December 2012
Bees- en Skaapboer vir 2012
Pieter Möller
Suid-Afrika se...
More
Sentraal
ONTWIKKELING
Damprojek
vir die
Vrystaat
Markpryse
deur
ABSA
Save the
Rhino
bird
bl.
2 bl.
4 pg.
12
FINANSIES ECOLOGYLING
k
.
2
se
bl.
4
S
2
December 2012
Bees- en Skaapboer vir 2012
Pieter Möller
Suid-Afrika se veeboerbedryf is van
ongelooflike goeie gehalte.
Die toekoms lyk
ook goed vir die veeboere, as in ag geneem
word dat met ‘n bevolking van nagenoeg 48
miljoen mense daar ongeveer 13 miljoen
beeste en 26 miljoen skape is.
Die sommetjie
wys watter belangrike rol vee speel in
voedselsekuriteit en die benutting van vleis.
Só het hoofkoördineerder van Voermol se
Nasionale Bees- en Skaapboer van die Jaarkompetisie, Hendrik van Pletzen, tydens die
kroning van die wenners in Bloemfontein
gesê.
“Daar is groot geleenthede vir vleis- en
veeboerdery vorentoe en ek is baie positief
oor die bedryf,” sê hy
Tydens die geleentheid is die Vrystater,
Linde du Plessis van Fouriesburg as
Beesboer van die Jaar enWes-Kapenaar, JanPaul Kempen va
Less