Sentraal p. 3 You can help bl. 5 Smul aan skaapsterte bl. 2 VS-paar wen met Angus-stoet CONSERVATIONRESEPBEESBOERDERY November 2014 Drie Vrystaatse dorpe kry reuseekonomiese inspuitings, danksy die landbou en beleggings van miljoene rande deur...
More
Sentraal p. 3 You can help bl. 5 Smul aan skaapsterte bl. 2 VS-paar wen met Angus-stoet CONSERVATIONRESEPBEESBOERDERY November 2014 Drie Vrystaatse dorpe kry reuseekonomiese inspuitings, danksy die landbou en beleggings van miljoene rande deur landboumaatskappye. Op Wesselsbron is pas ’n landbouhandelsentrum van R25 miljoen, van Senwes en Afgri se gesamentlike onderneming Hinterland, geopen. Net soveel geld word nou bestee aan die bou van ’n Hinterland-kompleks op Hoopstad. Daarmee saam open die landboumaatskappy OVK, met sy hoofkantoor op Ladybrand, in Desember ’n handelstak van R5,5 miljoen op Brandfort. Die besturende direkteure van Hinterland en OVK, Frans du Plessis en Stéfan Oberholzer, sê albei hierdie beleggings op plattelandse dorpe moet vir mense aanduidend wees dat hul landboumaatskappye in die toekoms van die platteland en die landbou glo. Du Plessis sê: “Ons en ons aandeelhouers glo in die plattelandse gemeenskappe. Ons glo in die toekoms van die platteland. Ons glo in die
Less