WITZENBERG HERALD Friday, April 15, 2016 8 Sport Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eie- naars, Snyman, Voor- trekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarl- coldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksio- nele materiaal mag son-...
More
WITZENBERG HERALD Friday, April 15, 2016 8 Sport Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eie- naars, Snyman, Voor- trekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarl- coldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksio- nele materiaal mag son- der die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeurs- 0reg 1978 gereprodu- seer word nie. ROCHE Naudé, oudleerder van Laer- skool Koue Bokkeveld en Hoërskool Charlie Hofmeyr, is opgeneem in die S.A. Aksie netbalspan vir vroue en ‘n jarelange droom van haar is bewaar- heid. Die toernooi vind plaas van 15-29 Augustus2016inNieu-Seeland.*Enige persoon of instansie wie ‘n bydrae tot haar onkoste kan lewer, kan haar skakel by 071-1103-180 of 079-6019-559. Roche het borge nodig om droom te bewaarheid TWEE voorrymanne van Wolseley rugby- klub, Harriet Pietersen en Marlon Baily, spog hier met hulle nuwe rugbytruie. Die rugbyklub se bestuur bedank Meyer & Bo- thaprokureursvanWorcestervirdienuwe rugbytruie. Klub spog met nuwe truie
Less