Pieter Johannes Strauss, of oom
Piet soos ons almal hom ken, is
op 27 Julie 1951 in Bethlehem gebore.
Sy Voortrekkerloopbaan het
begin in 1958 toe hy as Penkop ingelyf was by Piet Geyerkommando
in Reitz.
In 1990 word hy verkies as
kommandoleier...
More
Pieter Johannes Strauss, of oom
Piet soos ons almal hom ken, is
op 27 Julie 1951 in Bethlehem gebore.
Sy Voortrekkerloopbaan het
begin in 1958 toe hy as Penkop ingelyf was by Piet Geyerkommando
in Reitz.
In 1990 word hy verkies as
kommandoleier van Universitaskommando.
Hy tree as kommandoleier op tot in 1994.
In 1993
word hy as adjunkprovinsieleier
van die Vrystaat verkies.
Van 1993 tot 2001 dien hy as
adjunkhoofleier, onder andere in
Verkennersake.
In 2001 word hy as hoofleier
verkies en dien tans in sy derde
termyn in hierdie amp.
Oom Piet ontvang in 2008 sy
dertig jaar getroue diens penning
.
Hy het ook reeds alle medaljes
vir Besondere Diens ontvang.
Oom Piet se passie, wat hy vir
die Voortrekkers het, is aansteeklik en sy liefde vir die Voortrekkermense is opreg en diep.
Hy is een van daardie mense
wat nie deur jou lewe kan stap
sonder om sy voetspore agter te
laat nie.
Namens die redaksie en die
res van Suid-Afrika en Namibië
se V
Less