Tel 044 690 7156 Tuesday 8 November, 2016 Mossel Bay business awards 3 19 year old and his father in court 4 Cansa Relay: ‘n viering van hoop Die agtste Cansa Relay for Life het die afgelope naweek by die Hartenbos-amfiteater in Hartenbos plaasgevind....
More
Tel 044 690 7156 Tuesday 8 November, 2016 Mossel Bay business awards 3 19 year old and his father in court 4 Cansa Relay: ‘n viering van hoop Die agtste Cansa Relay for Life het die afgelope naweek by die Hartenbos-amfiteater in Hartenbos plaasgevind. Vanjaar het 26 spanne ingeskryf en die tema was, Galaxy of Hope. Die bekende Star Wars- temamusiek het weergalm tydens die openingsgeleentheid. Soos altyd was die Relay ‘n emosionele en inspirerende ervaring en onder die bekwame leiding van Freddy Faul en sy span. Hier stap die onderburgmeester van Mosselbaai, raadslid Dirk Kotze saam met ‘n kankeroorwinnaar (survivor) kort na sy openingstoespraak. Foto’s: Tersia Marais Nog foto’s op bladsy 2
Less