Tel: 044 874 2424
OUDTSHOORN FARM SUIWEL 28 - 30 AUGUSTUS
Celebrating
50 years
Bestuur
vir wins
Agri Herold
Landboufees
2
2 9
9 12
12
Suid-Kaap & Karoo
Friday August 8, 2014
Tisha Steyn
Renosters weer onthoring om te help red
‘n Mikroskyfie word in die...
More
Tel: 044 874 2424
OUDTSHOORN FARM SUIWEL 28 - 30 AUGUSTUS
Celebrating
50 years
Bestuur
vir wins
Agri Herold
Landboufees
2
2 9
9 12
12
Suid-Kaap & Karoo
Friday August 8, 2014
Tisha Steyn
Renosters weer onthoring om te help red
‘n Mikroskyfie word in die afgesaagde horing ingeplant sodat
die horing, indien dit ooit gestroop word, teruggespoor kan
word. Foto’s: Tisha Steyn
Dit verg ‘n spanpoging om die renoster se horing so vinnig
moontlik te verwyder en die ander aksies uit te voer om die dier
se welstand te verseker. Sonder hul horings, maar veilig vir nou.
In ‘n desperate poging om te
voorkom dat sy renosters deel word
van die Suid-Afrika se grusame
statistiek van renosterstropery het
‘n wildboer van Mosselbaai onlangs sy renosters opnuut laat
onthoring. Altesaam 558 renosters
is sedert die begin van die jaar in
Suid-Afrika van kant gemaak.
Kobus Crous, sakeman en wildplaaseienaar van Mosselbaai, het
sy drie oorblywende renosters - ‘n
bul en twee koeie - vir die tweede
keer laat onthori
Less