Dr Walter James Palmer (links) en die SuidAfrikaner Theo Bronkhorst wat ‘n storm in Wildbewaringskringe veroorsaak het nadat die Zimbabwiese leeu “Cecile” in ‘n “geblikte leeujag”-insident in Zambabwe geskiet is. Dié voorval het natuurliefhebbers en veral...
More
Dr Walter James Palmer (links) en die SuidAfrikaner Theo Bronkhorst wat ‘n storm in Wildbewaringskringe veroorsaak het nadat die Zimbabwiese leeu “Cecile” in ‘n “geblikte leeujag”-insident in Zambabwe geskiet is. Dié voorval het natuurliefhebbers en veral diegene wat hulle vir die bekamping van “geblikte jag” beywer, geruime tyd reeds op die agtervoete. Die voorval het ook daartoe gelei dat die “South African Predator Breeding Association” (SAPBA) besluit het om die leeubedryf in Suid-Afrika in orde te kry en “blikjag” letterlik hok te slaan. Die moontlikheid van verskerpte regulering van die SuidAfrikaanse wild- en leeubedryf hou verdermeer ook groot komplikasies vir beide protagoniste en antagoniste in die jagbedryf in. (Foto: World Wide Web) NOVEMBER 2015 Geblikte jag dalk hokgeslaan TUINBOU Insekskerpskutters in olie-tuin SA Jagters-, Wildbewarings verenging en RPO veroordeel smokkel van wild STANDPUNTE p4 p4 p6-9 TOEKENNING Vroue-boer van Wes-Kaap beste “oes” in die land
Less