Sentraal
Ontwikkeling
LUR loof
werkskeppingsprojek
All
you need
to know
pg2 pg8
Research
ddddddddddddddd
pg8
al
Finansies
Invloed
van baie
reën op landbou
pg4
February 2013
Stakings se
gevolge vir VS
PIETER MÖLLER
Die afgelope paar maande se arbeidsonrus
in...
More
Sentraal
Ontwikkeling
LUR loof
werkskeppingsprojek
All
you need
to know
pg2 pg8
Research
ddddddddddddddd
pg8
al
Finansies
Invloed
van baie
reën op landbou
pg4
February 2013
Stakings se
gevolge vir VS
PIETER MÖLLER
Die afgelope paar maande se arbeidsonrus
in die Wes-Kaap het meer vrae as antwoorde
gelaat en aan die begin van ’n nuwe jaar is
daar steeds baie onsekerheid.
AgriEco het met verskeie rolspelers gesels
om hul mening oor die situasie te kry.
Vrystaat Landbou se hoofbestuurder,
Henk Vermeulen, sê daar moet ernstig
deur rolspelers besin word om van ’n
verharde benadering te verander en op
sosio-ekonomiese vlakke te poog om
oplossings te vind.
Vermeulen het bygevoeg
dat hoewel Vrystaatse boere bekommerd
is oor die situasie, glo hy daar is genoeg
voorsorgmaatreëls getref om soortgelyke
voorvalle in ander provinsies te kan
voorkom en te bestuur.
Cor van Vuuren, Agri Noordwes se
president, voel ook dat landbouers in die
provinsie hul huiswerk goed gedoen het om
soortgelyke voorva
Less