Sentraal
BRANDE
Minder
vure,
maar...
Bedryf
nou een van
die Groot 5
So
maak jy
kerrie-sult
pg2 pg5 pg8
WILD KOS
t
pg8
AgriculturalAgricultural www.agrieco.net
NewspaperNewspaper ONLINEONLINE
vvvvvvaaaaaaaaaaaaaaaaaan
t 5
pg5
September 2013
DIRK KOK
Die...
More
Sentraal
BRANDE
Minder
vure,
maar...
Bedryf
nou een van
die Groot 5
So
maak jy
kerrie-sult
pg2 pg5 pg8
WILD KOS
t
pg8
AgriculturalAgricultural www.agrieco.net
NewspaperNewspaper ONLINEONLINE
vvvvvvaaaaaaaaaaaaaaaaaan
t 5
pg5
September 2013
DIRK KOK
Die hoëvolume-koringmeule en pasta- en beskuitjiefabiek
wat by GWK se silo en landbousentrum by Modderrivier
gebou word, is veel meer as net ’n ekonomiese inspuiting
vir die Noord-Kaap, sê Dissie Kruger, Noord-Kaapse
saaiboer en hoofbestuurslid van Graan SA.
Hy sê Westra, ’n liaal van GWK, se aanleg is ’n stap
in die regte rigting om koringboere deel te maak van
die graanwaardeketting sodat boere meer van die
verbruikersrand kan kry.
Bouwerk van R340 miljoen aan die meule en fabrieke het
onlangs begin en sal oor twee jaar klaar wees.
Eugene Champion, Westra se projektebestuurder, sê
hierdie aanleg is ’n droom wat in 2010 ontstaan het, juis
om meer waarde toe te voeg tot die produkte wat GWK se
aandeelhouers verbou en die maatskappy se voetsp
Less