WITZENBERG HERALD Friday, August 29, 201412
SPORT
Witzenberg Herald
SPORT
Die Witzenberg Herald
word uitgegee vir die
eienaars,Snyman,Voortrekkerstraat 35, Ceres
en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5,
Paarden Eiland. Geen
advertensie/redaksionele...
More
WITZENBERG HERALD Friday, August 29, 201412
SPORT
Witzenberg Herald
SPORT
Die Witzenberg Herald
word uitgegee vir die
eienaars,Snyman,Voortrekkerstraat 35, Ceres
en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5,
Paarden Eiland. Geen
advertensie/redaksionele materiaal mag sonder
die verlof van die eienaars volgensArt. 12 (7)
Wet op Outeursreg 1978
gereproduseer word nie
DRIESASKOKerkendetradisionelegevegskunsinstrukteurs
van die Witzenbergstreek, vertrek later die week na Richmond, Kanada, waar hulle en die res van die Suid-Afrikaanse span aan die TAFISA Wêreld Gevegkuns Spele
gaan deelneem.
Die gevegkuns trio wat bestaan uit renshi Andries Douglas, sensei Gerjo de Waal en sensei Piet Snyers, het vroeër vanjaar hul
nasionale senior kleure verwerf en is die enigste karatekas van die
Wes-Kaap wat Suid-Afrika in Kanada sal verteenwoordig.
Sensei Piet is ‘n plaaswerker en is werksaam by Leopont Properties
op P.A. Hamlet en dit sal die eerste keer wees dat hy oorsee sal reis
en aan ‘n internasional
Less