4-dag weervooruitsig Donderdag 16 Oktober Saterdag 18 Oktober 12/27 Bron: YR.com Volume 17 no. 40 Friday, October 17, 2014 R5.00 Een van die top drie klein dorpskoerante in Suid-Afrika vir 2009 en 2012 asook die wenner van beste voorblaaie in 2005, 2009 en...
More
4-dag weervooruitsig Donderdag 16 Oktober Saterdag 18 Oktober 12/27 Bron: YR.com Volume 17 no. 40 Friday, October 17, 2014 R5.00 Een van die top drie klein dorpskoerante in Suid-Afrika vir 2009 en 2012 asook die wenner van beste voorblaaie in 2005, 2009 en 2011 Telephone: (023) 316-2021 Fax: (023) 316-2023 Editor: 082-468-2649 nuus@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com 11/16 Vrydag 17 Oktober Sondag 19 Oktober 14/28 07/22 Basson wen MTB op Robertson 8 ‘n TULBAGH plaaswerker wat onlangs sy hondmet‘nbyldoodgekaphet,isMaandag indieTulbaghlanddroshofgevonnis. Martin Solomons (51) het in die landdroshof verskyn op ‘n klag van dieremishandeling. Hy is Maandag deur landdros Human tot R600 of ses maande gevangenisstraf gevonnis. Die vonnis is ingeheel opgeskort vir 5 jaar. ‘n Tulbagh plaaseienaar het vroeër vanjaar die 51-jarige verdagte glo aangesê om ontslae te raak van ‘n verwaarloosde hond wat aanhoudend geblaf het op die plaas. Die plaaseienaar het later op ‘n hond se karkas afgek
Less