Create a free account
Join Calaméo to publish and share documents with the world!
Rate and comment your favorite publications, download documents and share your readings with your friends.
Letaba Herald Week 14
24 pages
Published by
Blue Dot Group
Vrydag 8 April 2011 R3.
00 incl.
VOLUME 40 NO.
14
LESERS en adverteerders moet
daarop let dat Letaba Herald se
spertye vir die laaste uitgawe in
April en die eerste uitgawe in Mei
vervroeg is.
Die spertyd vir die uitgawe van...
[More]
Vrydag 8 April 2011 R3.
00 incl.
VOLUME 40 NO.
14
LESERS en adverteerders moet
daarop let dat Letaba Herald se
spertye vir die laaste uitgawe in
April en die eerste uitgawe in Mei
vervroeg is.
Die spertyd vir die uitgawe van
29 April word vervroeg tot Donderdag 21 April om 12:00.
Die sperdatum vir die uitgawe
van 6 Mei is op 29 April om
12:00.
Dit word gedoen as gevolg van
die vakansiedae op 22 en 25 April
asook op 2 Mei.
Spertye vir 2 uitgawes vervroeg
Nog ‘n renoster
hier geskietNog n renoster is in ons omgewing
van sy horings gestroop.
Dit bring die getal renosters wat
vanjaar in Limpopo vir hulle horings
doodgemaak is op nege te staan.
Landswyd staan die getal op 52.
Lt.
kol.
Ronel Otto, polisiewoordvoerder in Limpopo, het gesê die
renosterbul is in die Selati-natuurreservaat naby Gravelotte
doodgemaak.
Sy karkas is Donderdag
gekry.
Daar was glo n strik om sy nek en sy
horings is afgesny.
Dit is onseker wanneer die dier
dood
[Less]
Tags
april,
areas,
begin,
councillor,
daar,
hulle,
jaar,
letaba,
limpopo,
magoebaskloof,
municipality,
staan,
sunday,
tzaneen,
vanjaar,
verlede,
word